Skicka länk till app

Gouelokkies en drie beertjies


4.8 ( 2048 ratings )
Böcker
Utvecklare: SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
3.99 USD

Gouelokkies en die drie beertjies kinderstorie in afrikaans met kleurvolle groot illustrasies, eenvoudige teks is dit die perfekte sprokiereeks vir kleuters. Prikkel die kleinspan se verbeeldings deur die storietjie hardop vir hulle voor te lees. Die storie kan ook vir jou gelees word deur n professionele stem kunstenaar.